Pleknaamsveranderinge in Keniayp
Ligging van Kenia in Afrika.
Hier volg 'n lys van plekke in Kenia waarvan die name verander is:
Inhoud
- 1 Mere
- 2 Stede
- 3 Skole
- 4 Lughawens
Mere[wysig | wysig bron]
- Rudolfmeer → Turkanameer
Stede[wysig | wysig bron]
- 64 → Eldoret
- Fort Hall → Murang'a
- Melinde → Malindi
- Thompson Falls → Nyahururu
- Port Florence → Kisumu
Skole[wysig | wysig bron]
- Duke of York School → Lenana School (1967)
- Prince of Wales School → Nairobi School (1965)
Lughawens[wysig | wysig bron]
- Nairobi Embakasi Lughawe → Jomo Kenyatta Lughawe (Nairobi)