Tringa8
| Tringa | |
|---|---|
| Tringa glareola in sy broeivere. | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota
|
| Koninkryk: | Animalia
|
| Filum: | Chordata
|
| Klas: | Aves
|
| Subklas: | Neornithes
|
| Infraclass: | Neognathae
|
| Superorde: | Neoaves
|
| Orde: | Charadriiformes
|
| Suborde: | Scolopaci
|
| Familie: | Scolopacidae
|
| Genus: | Tringa Linnaeus, 1758
|
| Spesies | |
|
13, sien teks | |
| Sinonieme | |
|
Catoptrophorus Bonaparte, 1827 | |
Tringa is 'n genus van voëls in die familie van strandlopers en snippe (Scolopacidae). Die genus omvat 13 spesies.[1] Voëls in die genus is hoofsaaklik varswatervoëls, gewoonlik met helderkleurige bene.
Spesies[wysig | wysig bron]
- Tringa brevipes
- Tringa erythropus – Gevlekte rooipootruiter
- Tringa flavipes – Kleingeelpootruiter
- Tringa glareola – Bosruiter
- Tringa guttifer
- Tringa incana
- Tringa melanoleuca – Grootgeelpootruiter
- Tringa nebularia – Groenpootruiter
- Tringa ochropus – Witgatruiter
- Tringa semipalmata
- Tringa solitaria
- Tringa stagnatilis – Moerasruiter
- Tringa totanus – Rooipootruiter

Die bene van spesies in die genus is óf rooi (Tringa erythropus), …

… óf geel (Kleingeelpootruiter), …

… óf bleekgroen (Groenpootruiter), …

… óf oker-kleurig (Tringa ochropus).
Sien ook[wysig | wysig bron]
| Wikimedia Commons bevat media in verband met Tringa. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings[wysig | wysig bron]
- ↑ Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6). (en)