Gewone spekvreter873ai.media. (2 lil c, u+dr, Ss+a.svfacYeshe
| Gewone spekvreter | |
|---|---|
Bewaringstatus
| |
Veilig (IUCN 3.1) | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota
|
| Koninkryk: | Animalia
|
| Filum: | Chordata
|
| Klas: | Aves
|
| Orde: | Passeriformes
|
| Familie: | Muscicapidae
|
| Genus: | Cercomela
|
| Spesie: | C. familiaris
|
| Binomiale naam | |
| Cercomela familiaris (Stephens, 1826)
| |
| Sinonieme | |
|
Oenanthe familiaris | |
Die Gewone spekvreter (Cercomela familiaris) is 'n algemene standvoël in halfdorre gebiede, elders is hulle meer gelokaliseer. Die voël is 15 cm groot en weeg 14 - 26 gram. In Engels staan die voël bekend as die Familiar Chat.
Sien ook[wysig | wysig bron]
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron[wysig | wysig bron]
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7